Your online shopping paradise

Ons Tuisblad Friday Madness Specials Gemeenskaps Dagboek / Community Diary Kindersafe produkte Kindersafe2 Kinderwerf Simply Spray Products plus Party planning Home Services Ads  Product List 1 Tutoring / Klasse Stroop Stout Smalls Charmed Creations Lingerie Lingerie 2 Tickle Me Pink Book Exchange Trixi's Poetry Corner Gaste Boek Kontak ons Favorite Links

Welkom by StroopStout

Welkom by StroopStout. Soos die naam jou n aanduiding gee, doen ons dinge bietjie "anders". Ons is n paar vroue wat bymekaar gekom het. Eerstens om lekker te gesels en tweedens om produkte beskikbaar te stel vir vroue in Suid Afrika.

Daar is n afdeling waar jy produkte kan koop om jou kinders te beskerm

Daar is ook n afdeling vir ditjies en datjies.

Lees gerus deur ons produkte en geniet dit hier by ons.


Inspirasie vir die dag

Vandag  se  gebed .



O Here U is so getrou. Van die dag van my geboorte kyk U na my.


Alles wat ek het, het ek van U ontvang, en dit is ontelbaar!  Ek sien,
hoor,

Kan dink en redeneer,  gesels en lag.  En as daar 'n traan is,  is U
daar om
te troos.



U is Groot en Magtig.



Here, U is my lewe, U sorg vir my. U het die aarde gemaak en alles
daarop en

'n Pragtige deel is vir my afgemeet.  Dankie Vader.  Elke dag is vol
van U

Genade;  en  dit is alles onverdiend.



Bly by my o Heer - nou en altyd.    Amen.



"Ken die Here in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat

wandel -..."

Spr. 3:6.

Contact us, we would love to hear from you

 We moved:

Please visit our new, improved website at: www.stroopstout.co.za

No more pop ups!

We offer:

 Free classified ads

Ads to agents selling a vast variety of products

Community notices in our diary section

A poetry corner where we run poetry competitions as well

And lots more to come.

New Agents to see daily!

Bietjie meer oor ons

The aim of our website is to promote the products that our group of friends sells. If you wish to be added to this list, please feel free to contact us on admin@stroopstout.faithweb.com and one of our representatives will come back to you as soon as possible.

 

 Enjoy browsing through our products!

Banking details:

 

Post Bank

Branch: ……………Greenacres

Branch Code: ………460005  

Account holder: ………T. Latti  

           

Account number: ……00035266486